- Laerskool Derdepoort se primêre doel is die verskaffing van voortreflike en kwaliteitsonderwys aan ons gemeenskap.
- Ons strewe is om normvaste Christelike lewenswaardes by leerlinge te kweek wat as basis dien vir hul verdere ontwikkeling, sodat die kulturele etos ook uitgebou word.
- Ons poog ook om deur middel van kultuur- en sportontwikkeling tot die vorming van elke leerling by te dra.
- Ons gee erkenning aan individuele sowel as groepsprestasies.
- Persoonlike vorming en selfstandige optrede is ‘n integrale deel van ons onderwysopdrag.
- Die skool is ‘n effektiewe organisasie wat deur middel van sterk leierskap en die verbondenheid van onderwysers, leerlinge en ouers ‘n rigtinggewende rol in die gemeenskap vervul
VISIE
- Laerskool Derdepoort is `n bekende en toonaangewende skool wat `n besondere aansien in onderwyskringe en die breë gemeenskap geniet. Hoë onderwysstandaarde en kwaliteit onderrig vorm die basis van ons sukses. `n Gesonde balans word tussen onderrig, sport en kultuur gehandhaaf.
- Ons presteer op alle terreine, hoofsaaklik as gevolg van `n gemotiveerde spanbenadering, uitstekende fasiliteite en puik afrigting.
- Die skool beskik oor `n volledige toegeruste rekenaarsentrum en volledige afrigtingsfasiliteite vir alle sportsoorte wat beoefen word.
- Die skool word professioneel bestuur deur `n dinamiese beheerliggaam, hoof, onderwysspan en aktiewe betrokkenheid deur die ouergemeenskap.
- Ons oud-leerlinge is waardige ambassadeurs van `n trotse , gelukkige en lojale skoolgemeenskap.
MISSION
- The school’s primary goal is to provide excellent and quality education to our community.
- We strive to establish Christian values and norms for future development that forms the basis for life skills.
- Through cultural and sport activities we try to develop and strengthen the learner’s character and health.
- We acknowledge the achievements of the individual and groups.
- Personal development and independent behaviour forms an integrated part of our guidance.
- The school strives to be an effective organisation through strong leadership and commitment of all role players in our community.
VISION
- Derdepoort Primary School is a well-known and leading school that has notable status in the education – and broader community. High education standards and quality education forms the basis of our success. A healthy balance is maintained between education, sport and culture.
- We do well on all terrains, mainly because of our motivated team approach, excellent facilities and training.
- The school has a fully equipped computer centre and has all reasonable coaching facilities for sport practises.
- The school is professionally managed by a dynamic school governing body, principal and educators with active involvement by the parent community.
- Our old learners are worthy ambassadors of a proudly, happy and loyal school community.